top of page
7 Tipes Gelowiges (e-Boek / PDF)

In hierdie Bybelstudie verwys ds. Johan Delport na “tipes gelowiges” wat met die 7 teiken gemeentes in Openbaring vergelyk kan word (Openbaring hoofstukke 2 en 3). Dit is nie ‘n tipiese geestelike definisie nie, maar eerder ‘n aanduiding van afwykende geestelike gedrag wat tot selfondersoek kan lei.

7 Tipes Gelowiges (e-Boek / PDF)

R0,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page