top of page
Image by Rachel Strong

Gratis Bybelstudie Materiaal

Aangebied deur Gesinskerk.co.za

Die Bybelstudies is geskryf met ‘n selgroep in gedagte om betekenisvolle gespreksvrae aan te moedig, maar dit bied ook nét soveel waarde vir dié wat die studies alleen wil deurwerk. Elke Bybelstudie is prakties en doelgerig, ongeveer 6-8 weke lank en propvol Bybelverse.


As jy gereed is om Geestelik uitgedaag te word en te groei in jou verhouding met ons Here Jesus Christus, kies dan gerus van die gratis studies wat hier beskikbaar is in e-Boek formaat. Indien jy gehalte sagteband boekies benodig, kan jy hulle teen kosprys bestel.

Tuis: Welcome

Hoe om die gratis e-Boeke af te laai

Kyk hier...

Tuis: Video

Jou 1-Stop Bybelstudie Webblad!

Image by CHUTTERSNAP

Gratis e-Boeke Aflaaibaar

Ons doel is om die Afrikaanse gemeenskap van gelowiges, so wyd moontlik, te bedien met gehalte Bybelstudie materiaal. 

Dus stel ons al ons Bybelstudie materiale gratis in PDF formaat beskikbaar. Dit kan op die foon of tablet gebruik word, maar ook self uitgedruk en gebruik word.

IMG_8534_edited.jpg

Verskeidenheid

Dit is moeilik om gehalte Bybelstudie materiaal te vind wat in 'n groepsverband sowel as met persoonlike Bybelstudie bruikbaar is.

Oor die jare het ons 'n verskeidenheid Bybelstudies geskryf oor verskillende onderwerpe wat Geestelik op bou en uitdaag.

Image by Infralist.com

Gehalte Sagteband Bybelstudies

Ons Bybelstudie boeke word gemaak deur professionele drukkers en is van 'n hoë gehalte.

Ons dek net ons kostes van die Bybelstudie vervaardiging proses sodat die boekies bekostigbaar kan bly.

Tuis: Our Services

Nuutste Materiaal

Hier is van ons nuutste materiaal. Daar is meer boeke beskikbaar by die Winkel of Gratis e-Boek afdeling.

Tuis: Text
Tuis: Product Slider
Pull_Quote_Cover_A-1000x500-3.png

"The Spirit is not given to make Bible study needless, but to make it effective."

J. I. Packer

Tuis: Quote
bottom of page