Vir Botter of vir Wors is Gesinskerk se Voorhuwelikskursus wat ons toenemende en pas getroude paartjies aanbied. Dit is n deeglike studie oor verskillende dele van die huwelik wat elke paartjie behoort te weet en deur te trap voordat hulle trou. Die studie en kursus bied ‘n deeglike fondasie om van af te werk.
Vir Botter of vir Wors - Voorhuwelik-kursus (eBoek / PDF)
R0,00Price