top of page
Buurtwag - Evangeliseer jou buurt (eBoek / PDF)

Buurtwag is 'n Evangelisasie seminaar / handleiding wat oor 10 weke strek. Dit help die leser om gemaklik met ander te praat en of te nader oor die Evangelie en sal die leser ook help om hul eie getuienis uit een te sit sodat hulle dit makliker met ander kan deel.

Buurtwag - Evangeliseer jou buurt (eBoek / PDF)

R0,00Price
  • Hierdie eBoek / PDF is in A5 formaat en kan net so in Adobe of enige ander PDF app gebruik word. 

     

    U is welkom om die PDF uit te druk en te gebruik. Kontak ons gerus indien u die studie by die Kerk of selgroep wil aanbied en meer fotos of inligting benodig by riaan@gesinskerk.co.za.

     

    Daar is sagteband Bybelstudies ook beskikbaar. Loer gerus in die Aanlyn Winkel om te sien of daar voorraad is.

  • Al ons digitale Bybelstudie materiaal behoort aan Tygerberg Gesinskerk.

     

    Die Bybelstudies is gratis beskikbaar in PDF formaat.

     

    U is welkom om die studies uit te druk en te gebruik, maar die materiaal mag nie as u eie uit gegee word of verander word sonder ons toestemming nie.

    Vir meer inligting, kontak my gerus by riaan@gesinskerk.co.za

Product Page: Stores_Product_Widget
bottom of page