top of page
Waardes wat my lewe definieër (e-Boek / PDF)

Hierdie Bybelstudie is bedoel om elke leser te help om ‘n vaste waardesisteem vanuit die Woord te ontwikkel. ‘n Gelowige wat gewortel is in die Woord en sy waardesisteem daarvolgens
ontwikkel, verdwaal nie.

 

Spreuke 3:6 sê: “Ken hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die
regte pad laat loop.”

Waardes wat my lewe definieër (e-Boek / PDF)

R0,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page