top of page
Padtekens vir die lewe (eBoek / PDF)

"Riglyne in God se Woord kan amper as padtekens simbolies geestelik voorgehou word. Ons het dikwels hierdie riglyne nodig om koersaanpassings te maak, anders verdwaal ons iewers en beland op plekke waar ons nie hoort nie."

Padtekens vir die lewe (eBoek / PDF)

R0,00Price
  • Hierdie eBoek / PDF is in A5 formaat en kan net so in Adobe of enige ander PDF app gebruik word. 

     

    U is welkom om die PDF uit te druk en te gebruik. Kontak ons gerus indien u die studie by die Kerk of selgroep wil aanbied en meer fotos of inligting benodig by riaan@gesinskerk.co.za.

     

    Daar is sagteband Bybelstudies ook beskikbaar. Loer gerus in die Aanlyn Winkel om te sien of daar voorraad is.

  • Al ons digitale Bybelstudie materiaal behoort aan Tygerberg Gesinskerk.

     

    Die Bybelstudies is gratis beskikbaar in PDF formaat.

     

    U is welkom om die studies uit te druk en te gebruik, maar die materiaal mag nie as u eie uit gegee word of verander word sonder ons toestemming nie.

    Vir meer inligting, kontak my gerus by riaan@gesinskerk.co.za

Product Page: Stores_Product_Widget
bottom of page