top of page
Filippense(e-Boek / PDF)

In hierdie Bybelstudiereeks oor Filippense gaan ons na `n oorsig van Filippense kyk, asook 6 belangrike Skrifgedeeltes uit die boek behandel.

 

Met hierdie studiereeks sal die Bybelstudent die voordeel daarvan sien om stap-vir-stap deur `n spesifieke boek in die Bybel te werk.

 

Filippense is `n boek van warmte, liefde en simpatie. Paulus sê in hierdie belangrike brief dankie vir die gemeente in Filippi wat vir hom omgegee en versorg het. Die hooftema van Filippense is: BLYDSKAP.


“Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!” (Fil. 4:4)

Filippense(e-Boek / PDF)

R0,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page