top of page
Internet vir Christene (e-Boek / PDF)

Kinders van die Here bevind hulself, nou meer as ooit, midde in ‘n volgende tegnologiese revolusie wat bykans elke faset van ons lewe raak.

 

Te midde van hierdie oorweldigende “wonders” wat letterlik ons moderne lewenswyse oorneem, moet kinders van God waaksaam wees en ‘n geestelike balans nastreef.  Dit is veral die internet en alles wat daaraan verwant is, waaroor deeglik besin moet word.

 

Ds. Johan Delport het met hierdie boekie ‘n platform vir Bybelstudie geskep sodat internet-verwante vraagstukke ontleed en sinvol bespreek kan word.  Hy is deel van die internet-generasie en skryf dus vir die mense van ons tyd.

Internet vir Christene (e-Boek / PDF)

R0,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page