Ds. Johan Delport bied aan die leser of student ‘n platform vir introspeksie via hierdie Bybelstudieboekie. In ons gejaagde tyd aanvaar ons algemene, geestelike begrippe oor gedrag en verwagte getuienis sonder om dit gereeld in ons daaglikse wandel te toets.
Die boekie is ‘n hoë gehalte A5 Sagteband boek wat profesioneel gedruk is.
top of page