top of page
Kindskap (Sagteband)

Aan almal wat Hom [CHRISTUS] aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om KINDERS van God te word.” (Joh 1:12)

 

Oor die jare wat ek in die bediening is, het ek gesien dat daar gelowiges is wat worstel…

  • Hulle sukkel met hulle identiteit as Kind van God:
  • Hulle sukkel met die konsep van geestelike Kindskap!
  •  

Wanneer ‘n gelowige sy of haar identiteit in Christus aanvaar en verstaan, stel dit hom of haar in staat om baie vinniger te groei in ‘n verhouding met God.

 

Dit is my innige gebed dat die Here elke leser van hierdie boekie sal bewus maak van die werklikheid van sy of haar kindskap.

 

Mag hierdie reeks vir elkeen van ons ‘n verdieping in ons geloof bring.

 

Die boekie ‘n hoë gehalte A5 Sagteband boek wat profesioneel gedruk is.

Kindskap (Sagteband)

R40,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page